Suid-Afrikaners het te min sterfte en ongeskiktheidsdekking.
Volgens die South Africa Insurance Gap Report is ons met sowat R28.9 triljoen onderverseker, en Sanlam Produkaktuaris Petrie Marx sê die rede hiervooraan kan gekoppel wees aan ’n gebrekkige begrip van watter dekking ons nodig het, en hoeveel dekking ons in verskillende lewensfases benodig.
Elke persoon se omstandighede is egter uniek en daar is nie slegs een benadering tot sterfte- en ongeskiktheidsdekking wat almal pas nie. Hierdie riglyne illustreer die vernaamste risiko’s en dekkingsbehoeftes in verskillende lewensfases: