By clicking on CALL ME, you acknowledge that you have read our privacy policy .
By clicking on SEND, you acknowledge that you have read our privacy policy .
We want to recognise and reward work of outstanding quality. Our Sanlam Handmade Contemporary sponsorship showcases local craftsmanship by some of the best local furniture crafters, artisan product producers, top wine labels and micro-breweries.
We also promote language as an integral part of culture through our support of the Sanlam Prize for Youth Literature, Woordfees and Sanlam Radiodramakompetisie.
The winners of the Sanlam Prize for Youth Literature serve to encourage original and creative writing for teenage readers. Two winners (gold and silver) were chosen in each of the three categories of English, African languages and Afrikaans.
In the English category, Catherine Jarvis won gold for The Swim Team, and Penny Lorimer won silver for Luntu Masiza Tells the Truth. In the Afrikaans category, Annerle Barnard won gold for Spel, and Betsie van Niekerk won silver for Anderkind. In the category for African Languages, Sandile Ngwenya won gold for Imali Yesipoki, and Thulani Simayile won silver for UNolali.
Met ons reeks borgskappe vir kuns en kultuur het jy die geleentheid om die taal waarvoor jy lief is, te geniet. Dit is ons bydrae om kultuur in ons land lewend te hou.
Die Woordfees is ‘n viering van die woord binne sy konteks en in soveel vorme moontlik – soos poësie, prosa, debat, verskillende vorme van drama en musiek. Die fokus val op Afrikaans, maar ander tale waarmee geografiese of ander verwantskappe bestaan (onder meer van Afrika en die Nederlande) is ook welkom. Die fees is gerig op studente, skoliere en die publiek en is so inklusief moontlik.
Vir meer inligting, gaan kyk gerus by http://www.woordfees.co.za/
Die jaarlikse skryfkompetisie met RSG as die medeaanbieder, moedig die skryf van ware Afrikaanse dramas met ’n ware Suid-Afrikaanse inslag, aan.
Tussen 100 en 130 splinternuwe tekste word jaarliks vir hierdie opwindende kompetisie ontvang.
Daar word ook elke jaar gratis slypskole in samewerking met RSG in Kaapstad én Johannesburg aangebied.
Vir meer inligting, kontak Sanlam se Borgskapspan.