By clicking on CALL ME, you acknowledge that you have read our privacy policy .
By clicking on SEND, you acknowledge that you have read our privacy policy .
5 September 2018
Namate die situasie moeiliker raak, sal jy moontlik moet oorweeg om jou uitkeerplan in kontant om sit (af te koop) om die geld te kry, of miskien om een van die volgende redes:
’n Uitkeerpolis is in wese ’n versekeringspolis wat nie net lewensdekking vir die versekerde verskaf nie, maar die polishouer ook help om gereeld oor ’n vaste tydperk te spaar totdat die plan uitkeer. ’n Uitkeerpolis kan ook, indien van toepassing, die volle versekerde bedrag aan die begunstigdes betaal indien die versekerde gedurende die polistermyn sterf.
As jy dus oorweeg om jou uitkeerpolis in kontant om te sit, moenie te haastig wees nie, aangesien dit miskien nie in jou beste belang is nie – om die volgende redes:
In plaas van jou polis af te koop, kan daar ander opsies wees wat jou behoeftes en huidige omstandighede beter sal pas.
Wanneer jou plan uitkeer, het jy die geleentheid om die polis voort te sit en bogenoemde voordele te kry, asook die volgende: